Bybel Kopkrappers: Verhale van die Ou Testament 1

OT 1 - groot

Ons volgende afdeling Bybel Kopkrappers is Verhale van die Ou Testament.

Verhale van die Ou Testament 1:

Hierdie Bybel Kopkrappers is ‘n interessante manier om deur van die ‘hoof’ verhale van die Ou Testament met jou kinders te werk. Ons het 20 Ou Testament kopkrappers uitgewerk en gaan dit in vier verskillende posts met julle deel.

Jy kan dit as ‘n bykomende aktiwiteit gebruik wanneer jy die verskillende verhale met jou kinders by die Kinderkerk of Sondagskool behandel. Dis ook ‘n lekker pret manier om huisgodsdiens te doen.

Laai die eerste vyf Ou Testament Bybel Kopkrappers hieronder in PDF formaat af:

1. Kopkrapper – Adam en Eva

2. Kopkrapper – Noag

3. Kopkrapper – Die Toring van Babel

4. Kopkrapper – Abraham en Sara

5. Kopkrapper – Jakob

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Kopkrappers:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-kopkrappers/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s