Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.
In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:
90. Hoe groei jy?
91. Wees in alles dankbaar
92. My sussie se liedjie
93. ‘n Bordjie pap
94. Die bitter van die lewe
Laai die Personeelkamer Openings hieronder in PDF formaat af:
90. PERSONEELKAMER OPENING – Hoe groei jy
91. PERSONEELKAMER OPENING – Wees in alles dankbaar
92. PERSONEELKAMER OPENING – My sussie se liedjie
93. PERSONEELKAMER OPENING – ‘n Bordjie pap
94. PERSONEELKAMER OPENING – Die bitter van die lewe
Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/