Kinderkerk Les: 7. Wapenrusting – Skoene van Bereidheid

AGTERGROND: Kinderkerk lesse is geskryf vir Graad R-6 kinders. Ons graad R-3 groep kom in een lokaal bymekaar, en ons graad 4-6 groep in ‘n ander lokaal. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.

Skoene van Bereidheid:

Hierdie week sluit ons die Wapenrusting reeks af met die skoene van bereidheid. Ons fokus op die woord Evangelie en hoekom dit belangrik is om die Evangelie te versprei.

Laai die les oor die Skoene van Bereidheid hieronder in PDF formaat af:

7. SKOLEBDIENING – Skoene van Bereidheid

Volg die skakel hieronder na die lesse oor die ander dele van die Wapenrusting van God:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/wapenrusting-kinderkerk-lesreeks/

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s