Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.
In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:
95. Leë hokke
96. Die Brug Opsiener
97. Liefde maak ‘n verskil
98. Die mure van Jerigo
99. Die roos, die dorings
Laai die Personeelkamer Openings hieronder in PDF formaat af:
95. PERSONEELKAMER OPENING – Leë hokke
96. PERSONEELKAMER OPENING – Die Brug Opsiener
97. PERSONEELKAMER OPENING – Liefde maak ‘n verskil
98. PERSONEELKAMER OPENING – Die mure van Jerigo
99. PERSONEELKAMER OPENING – Die roos, die dorings
Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/