Kinderkerk Les: Jesus maak ons gesond

Blue spectrum background with color abstract bubbles pattern.

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

JESUS MAAK ONS GESOND

In hierdie les gesels met die kleintjies oor Jesus wat enige siekte kan genees en dat ons kan bid vir Jesus om ons of iemand anders gesond te maak. Die verhaal waar Jesus vir Bartimeus gesond maak word as deel van die les gebruik.

Een van ons Kinderkerk personeel het so bietjie haar eie stempel op die les afgedruk. Sy het ‘n doktersjas met ‘n bril en stetoskoop aangetrek, en haar dogter gekry om die storie van Bartimeus met poppe saam met haar te vertel. Ons het ‘n hele paar stetoskope by die kerk en daarna het elke kind die kans gehad om na hulle eie hartklop te luister. Hier is ‘n videoclip met ‘n stukkie van die les:

 

KINDERKERK LES – Jesus maak ons gesond

Jesus maak Bartimeus gesond

EKSTRA HULP:

Lambsongs.co.nz

As jy nog nie op lambsongs se webtuiste was nie dan mis jy beslis baie. Volledige Bybelverhale is geillustreer in kleur of swart en wit. Jy kan dit in ‘n groot boek of die storie op een bladsy kry. Die lesse is in pdf of publisher formaat. As jy die lesse wil vertaal dan ‘copy and paste’ jy net die prentjies na word en tik jou eie Afrikaanse storie onderaan.

http://www.lambsongs.co.nz/Bible%20Story%20new_testament.htm

Hier is die prente vir die storie oor die genesing van Bartimeus soos jy op lambsongs sal vind:

Bartimaeus Can See Big Book B+W

Bartimaeus Can See Big Book

Bartimaus Can See 1 page story B+W

Bartimaus Can See 1 page story col

Nog skakels:

Die volgende skakel het baie oulike gratis prente wat die hele verhaal van Bartimeus vertel wat jy as deel van jou les kan gebruik

http://www.freebibleimages.org/illustrations/bartimaeus-sees/

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/jesus-kinderkerk-lesse/

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s