Sondagskool Les: 9. My Identiteit in Christus Snr.

9

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

My Identiteit in Christus – Senior

Hierdie is die negende les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.

In die eerste kwartaal het ons ‘n les gehad met die titel: Wie is ek? In hierdie les kyk ons weer daarna, maar hierdie keer vat ons dit bietjie verder. Die kinders teken hulleself eers as ‘n boom en voeg dan by wat of wie deel uitmaak van hulle identiteit. Daarna gaan kyk ons wie die Bybel sê is ek In Christus is wanneer ek my hart vir Jesus gee, en dan teken die kinders weer ‘n boom na aanleiding van dit wat hulle geleer het.

Laai die dokument hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – 9. My Identiteit in Christus

 

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/

Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s