AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
My prentjie versus God se prentjie – Seniors
Hierdie is die tiende les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.
In hierdie les kyk ons na die prentjie wat God van jou het, en die prentjie wat jy van jouself het, en hoe die twee van mekaar verskil. Dan vra ons die baie belangrik vraag: HOE gaan ons dit regkry om hierdie prentjie wat ons van onsself het met God se prentjie te vervang?
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
SONDAGSKOOL LES – 10. My Prentjie versus God se prentjie
Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/
Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/