Kinderkerk Les 11: Ek is gemaak na God se Beeld

11

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Ek is gemaak na God se Beeld:

Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks: My identiteit in Christus

Ons leer wat dit beteken wanneer daar gesê word dat ons na God se beeld geskape is. Foelie is een van die dinge wat ons nie baie waardeer nie.  Tog het dit baie gebruike.  Hierdie week se les gebruik foelie om ons te herinner dat ons as Christen veronderstel is om te verander om al hoe meer soos Jesus te lyk en Hom te reflekteer in als wat ons doen.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – 11. Ek is gemaak na God se beeld

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s