AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
Wat sê die Bybel? – Seniors
Hierdie is die elfde les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.
In hierdie les gesels ons verder oor die prentjie wat ek van myself het versus die prentjie wat God van my het. Ons gaan terug na ons fondasie toe en kyk wat die Bybel vir ons sê oor ons Identiteit in Christus.
Vir die Ysbreker – Brain Teasers – het ons ‘n hele paar moontlikhede ingesluit, kies een wat vir jou groep sal werk en verander dit soos dit vir jou sal werk.
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
SONDAGSKOOL LES – 11. Wat sê die Bybel
11. Wat sê die Bybel – Brainteaser
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Almal – PPT
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Almal
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Maklik – PPT
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Maklik
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Moeilik – PPT
Afrikaanse Bybel Brainteasers – Moeilik – Antwoorde
Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/
Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/