Hierdie is ‘n ou bekende briefie van ‘n kind om te verduidelik wat ‘n Pa is. Dalk help dit jou met ‘n idee vir Vadersdag.
Wat is ‘n Pa? (deur die oë van ‘n kind)
Pa’s hou baie van teevee kyk op Saterdag.
Pa’s wil slaap op Sondae.
Pa’s maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is die baas.
Pa’s het visstokke, grawe en baie anner goet in die graatsh en hille vee nie uit en stof af nie.
Pa’s lees as hille kamer verlaat.
Pa’s hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra.
Pa’s gee hart pak as ma so sê.
Pa’s gaan op vikansie en vat ma’s en kinners altyt saam.
Hille krap hille gesigte skoon want dit wort vol hare as hule slaap.
Pa’s werk altyt as kinners iets wil doen, en het baie werk vir kinners.
Ma’s het ook baie werk vir pa’s.
Pa’s is kwaai maar hille is bang vir ma’s.
Laai die storie hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne: