Ons doen nie ‘n les met ons kinders op Vadersdag nie, want God is ons hemelse Vader en ons gee Hom die eer op Vadersdag. Ons het ‘n Familie diens op Vaderdag waar ons die Onse Vader op ‘n kreatiewe manier binne-in die erediens gebruik. Ons deel dit wat ons gaan doen, asook die Jeug en die Kinderkerk weergawe met julle om aan te pas soos dit julle pas indien julle dit wil gebruik:
Vadersdag – Familie Diens – Onse Vader
KINDERKERK LES – Gebedstasies – Onse Vader
As julle opsoek is na ‘n Vadersdag les kan julle gerus na Ministry-to-Youth se Vadersdag les gaan kyk vir idees. Dis ongelukkig in Engels, maar maklik om te vertaal.
Volg die skakel hieronder na die les:
Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/