
Ons het so paar Kersfees dot-to-dot prentjies bymekaargemaak om te help met die vakansie wat voorlê, en ook as jy nog iets soek rondom kersfees:
Gabriël verskyn aan Maria:

Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:
Josef en Maria oppad na Nasaret

Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:
Josef en Maria reis in Nasaret
Jesus word gebore

Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:
Die engel verskyn aan die herders

Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:
Die Herders word van Jesus vertel
Die wyse manne volg die ster

Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:
Josef en Maria vlug met Jesus na Egipte

Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne:
