Moedersdag: PowerPoint Presentations

large (26)

Soos ons weet is Moedersdag om die draai, en gewoonlik wil mens iets spesiaals vir die mamma’s in die kerk doen, hier is twee PowerPoints wat dalk mag help:

PowerPoint Presentations:

Moedersdag 1 – PPT

Moedersdag 2 – PPT

Volg gerus die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

Leave a comment