Vadersdag: PowerPoint Presentation

Picture of  funny man with  fake muscle arm

Soos ons weet is Vadersdag om die draai, en gewoonlik wil mens iets spesiaals vir die pappa’s in die kerk doen, hier is ‘n PowerPoint wat dalk mag help:

PowerPoint Presentation:

vadersdag-1-ppt

Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

Leave a comment