Kinderkerk Les: 11. Die Bybel – Die Wet Boeke

11. die wet - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

11. Die Wet boeke

Hierdie is die elfde les in die Kinderkerk Lesreeks oor die Bybel. Doel van hierdie les is om die basiese samestelling van die Bybel beter te verstaan sodat ons dit gemakliker kan lees en gebruik.

Ysbreker 1: Boek ordes – Die les begin met ‘n ysbreker waar die eerste vyf boeke van die Bybel vir die kinders geleer word deur middel van bewegings.

Ysbreker 2: Follow the leader – Hierdie speletjie het so bietjie van ‘n ‘twist’. Die kinders moet reëls gehoorsaam terwyl hulle dit speel.

Hierna gesels die kinders oor wat reëls is, en watter reëls hulle in hul huise het. Die 10 gebooie word dan op ‘n praktiese manier aan die kinders verduidelik deur middel van bewegings.

Aktiwiteit: Pass the parcel – Die 10 gebooie word aan die einde van die les vasgelê deur middel van hierdie aktiwiteit.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

11. KINDERKERK LES – Verstaan jou Bybel – Afdelings van die Ou Testament – Die Wet

11. Die Wet – Boeke van die Bybel

11. Die Wet – 10 Gebooie

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-kinderkerk-lesreeks/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s