AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Welkom terug!
Hierdie is ‘n funles met die tema: Welkom terug! Dis ‘n heerike manier om die kleintjies terug te verwelkom na die vakansie, en ook die nuwe outjies op hulle gemak te stel by die kinderkerk.
Die les bestaan uit ‘n klompie speletjies wat met emojis gespeel word.
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
KINDERKERK LES – Funles – Welkom terug
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2020/01/06/kinderkerk-les-funles-welkom-terug/ […]
LikeLike