Bybelvasvra 17. Pa’s van die Bybel

17. pas - groot

Ons volgende Bybelvasvra katergorie is Pa’s van die Bybel.

Pa’s van die Bybel

Is jy opsoek na iets ‘anders’ om vir Vadersdag te doen? Hier is ‘n lekker Bybelvasvra rondom die Pa’s van die Bybel! Kyk wie die meeste vrae reg kan antwoord.

Laai die Bybelvasvra: Pa’s van die Bybel, hieronder in PDF formaat af:

Bybelvasvra – Pa’s van die Bybel

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

Leave a comment