Ontsyfer die Boeke van die Bybel

ontsyfer - groot

Ons het nog ‘n Bybel aktiwiteit saamgestel wat julle as ‘n les kan gebruik.

Ontsyfer die Boeke van die Bybel

Vir hierdie speletjie het ons 15 boeke van die Bybel gevat en die helfte van die name daarvan met prentjies vervang. Die idee is dat die kinders moet raai watter Bybelboek dit is. Ons het ook ‘n paar basiese vrae saamgestel wat julle saam met dit kan gebruik.

Laai die aktiwiteit Ontsyfer die Boeke van die Bybel hieronder in PDF formaat af:

Ontsyfer die boeke van die Bybel

Volg die skakel hieronder na ons ander Boeke van die Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/boeke-van-die-bybel/

Leave a comment