Bewegings: Die 10 Gebooie

gewegings - groot

Om die 10 Gebooie lekker prakties vir die kinders te maak het ons so bietjie gaan rondsoek na bewegings wat elke gebod vir ons die beste beskryf. Daar is natuurlik heelwat ander beskikbaar wat jy ook vir jou kinders kan leer, maar hierdie het vir ons die beste gewerk.

Ons Jeugwerker was so oulik om dit vir ons te demonstreer sodat ons foto’s vir julle daarvan kon neem. Ons deel dit graag met julle:

Laai die 10 Gebooie se bewegings hieronder in PDF formaat af:

Die 10 Gebooie Bewegings

Volg die skakel hieronder na ons ander Hulpbronne oor die 10 Gebooie

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-10-gebooie/

Leave a comment