Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.
In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:
80. Wat die hart van vol is
81. Die Ystersmid
82. God se beloftes is waar
83. Die Getroue hond
84. ‘n Ware Erfgenaam
Laai die Personeelkamer Openings hieronder in PDF formaat af:
80. PERSONEELKAMER OPENING – Wat die hart van vol is
81. PERSONEELKAMER OPENING – Die Ystersmid
82. PERSONEELKAMER OPENING – God se beloftes is waar
83. PERSONEELKAMER OPENING – Die getroue hond
84. PERSONEELKAMER OPENING – ‘n Ware Erfgenaam
Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/