Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.
In hierdie tiende boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:
- Jesus lewe!
- Jesus en die Emmausgangers
- U weet dat ek U liefhet!
- Hemelvaart
- Pinksterfees
- Die eerste gemeente
Hierdie reeks bestaan uit 24 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:
Click to access KIX-Boek-10-Kruisiging-tot-eerste-gemeente.pdf
Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse: