Mense en Plekke in die Kersverhaal

mense en plekke groot

Hier is nog ‘n oulike Kersfees hulpbron van GK Jeug.

Mense en Plekke in die Kersverhaal:

Toets jou Bybelkennis met hierdie blokkiesraaisel. Dié blokkiesraaisel het die name van mense en plekke wat in die Bybel genoem word met Jesus se geboorte. Dit is opgestel uit Lukas 2:1-15 en Matteus 2:1-12 met die gebruik van die 1983-vertaling.

blokkiesraaisel-back

Volg die skakel hieronder na GK Jeug se webtuiste waar jy dit kan aflaai:

Mense en plekke in die Kersverhaal

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a comment