AGTERGROND: Kinderkerk lesse is geskryf vir Graad R-6 kinders. Ons graad R-3 groep kom in een lokaal bymekaar, en ons graad 4-6 groep in ‘n ander lokaal. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.
Gordel van die Waarheid:
In hierdie les kyk ons na wat die gordel van die waarheid is en hoe ons as gelowiges dit moet gebruik.
Laai die les oor die Gordel van die Waarheid hieronder in PDF formaat af:
2. SKOLEBEDIENING – Gordel van die Waarheid
2. Gordel – Waar of onwaar vrae
Volg die skakel hieronder na die lesse oor die ander dele van die Wapenrusting van God:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/wapenrusting-kinderkerk-lesreeks/
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse: