AGTERGROND: Kinderkerk lesse is geskryf vir Graad R-6 kinders. Ons graad R-3 groep kom in een lokaal bymekaar, en ons graad 4-6 groep in ‘n ander lokaal. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.
Borsharnas van Geregtigheid:
In hierdie les leer die kinders wat geregtigheid vir ons as kinders van God beteken, hoe die borsharnas dit beskerm, en hoe ek dit moet gebruik.
Laai die les oor die Borsharnas van Geregtigheid hieronder in PDF formaat af:
4. SKOLEBEDIENING – Borsharnas van Geregtigheid
Volg die skakel hieronder na die lesse oor die ander dele van die Wapenrusting van God:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/wapenrusting-kinderkerk-lesreeks/
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse: