Sondagskool Les: Halloween

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Halloween Halloween is…

Kinderkerk Les: Halloween

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Halloween Halloween is 31 Oktober en baie…

#Sleutelgedagtes: Halloween

Wanneer ons hierdie tyd van die jaar TV kyk sien ons gereeld hoe mense Halloween vier. Ons sien hekse, spoke, pamoene en mense met snaakse klere wat lekkers uitdeel of  ‘trick of treat’ daarvoor vra by huise. Tot onlangs was Halloween iets wat jy net op TV gesien het. Dis egter deesdae opvallende wanneer jy…