Sondagskool Les: Halloween

sondagskool les - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Halloween

Halloween is 31 Oktober en baie ouers laat hulle kinders na Halloween partytjies gaan, of gaan self na een. Ten spyte van die bolangse pret met kostuums en lekkers het Halloween NIKS met God te doen nie, maar alles met die dood, duisternis satan en demone.

Ons het ‘n les vir Sondagskool asook vir Kinderkerk uitgewerk wat ons hierdie week met ons kinders gaan doen sodat ons kinders ingelig is rondom Halloween.

In hierdie post deel ons die Halloween Sondagskool les met julle, kyk uit vir die Kinderkerk les later die week.

Laai die Halloween Sondagskool les hieronder in PDF formaat af:

JEUGLES – Halloween

Halloween ysbreker

Halloween PPT

Volg die skakel hieronder na die ander hulpbronne rondom Halloween

https://algoagemeenskapskerk.com/category/halloween/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s