AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Halloween
Halloween is 31 Oktober en baie ouers laat hulle kinders na Halloween partytjies gaan, of gaan self na een. Ten spyte van die bolangse pret met kostuums en lekkers het Halloween NIKS met God te doen nie, maar alles met die dood, duisternis satan en demone.
Ons het ‘n les vir Kinderkerk asook vir Sondagskool uitgewerk wat ons hierdie week met ons kinders gaan doen sodat ons kinders ingelig is rondom Halloween.
In hierdie post deel ons die Halloween Kinderkerk les met julle, kyk uit vir die Sondagskool les later die week.
Laai die Halloween Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na die ander hulpbronne rondom Halloween
https://algoagemeenskapskerk.com/category/halloween/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2019/10/02/kinderkerk-les-halloween/ […]
LikeLike