Bybelvasvra 7: Ek word genoem…

7. groot - ek word genoem

In die vorige Bybelvasvra posts het ons met julle ‘n klompie kreatiewe maniere gedeel waarmee julle ‘n Bybelvasvra pret kan maak. In die volgende posts gaan ons ‘n klompie kategorieë met julle deel wat julle as deel van ‘n Bybelvasvra kan gebruik.

Ek word genoem…

In hierdie kategorie kyk ons na wat karakters in die Bybel genoem word, amper soos ‘n ‘bynaam’. Van hulle word hierdie name in die Bybel genoem, en van hulle word dit geïmpliseer. By elke karakter is ‘n aantal leidrade wat jy kan gebruik om die deelnemers mee te help as hulle nie weet nie. Die laaste leidraad is elke keer ‘n teksvers om die “bynaam” te verduidelik.

Laai die Bybelvasvra “Ek word genoem…” hieronder in PDF formaat af

Bybelvasvra – Ek word genoem

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s