Poppekas Stories

Poppekas stories

Het ons nou vandag op ‘n absolute juweel afgekom!! Poppekas stories – sommer 21 van hulle! Gratis en in Afrikaans!!!

Gaan loer gerus na hierdie ‘amazing’ materiaal van NG Kerk Kraggakamma by die skakel hieronder:

http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=poppekas

Indien die skakel nie oopmaak nie kan jy die volgende roete volg:

www.ngkraggakamma.co.za

Klik op Diensterreine

Klik op Jeugbediening

Klik op poppekas

Klik op storie

Volg die skakel hieronder na die ander poppekas stories op die Blog:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/poppekas/

 

5 comments

  1. Ek stel regtig belang in julleWONDERLIKE en Pratige Lesmateriale … Dis AWESOME! Hoe maak ek om dit te kry. Het onder Oktober gaan kyk ..dis dinamies! Waar bestel ek? Ek soek al so lank na mooi Afrikaanse Sondagskoolmateriaal. Is nou soo opgewonde!

    Like

    • Hi Alta! Baie dankie vir die terugvoer. AL ons materiaal is gratis en kan aan die onderkant van elke post of in WORD of PDF formaat afgelaai word. “Scroll” net af tot onder waar jy “Laai die dokument hieronder in PDF formaat af” sien, en laai af!! As jy enige probleme het, of wil kommunikeer met ons, kyk heel bo onder die JeugHarklop Blog ‘Logo’ en druk op ‘kontak ons’, tik vir ons ‘n boodskap en ons kom so gou moontlik terug na jou toe!

      Like

Leave a reply to Lorene Cancel reply