Internet Hulpbronne: Bybel op jou Selfoon en Rekenaar

Bybel op jou selfoon en rekenaar

Ek onthou so paar jaar gelede toe die Bybel op selfone begin het, hoe ons na mense in die kerk gekyk het wat dit gebruik het en gedink, hoe kan jy op jou selfoon besig wees terwyl die Ds. preek. Vandag weet ons egter van beter en sien ons al meer mense met selfone tydens die erediens sit.

Die Bybel op jou rekenaar is net so wonderlike hulpbron, veral as jy spesifieke versies soek, maar kan nie onthou waar dit staan nie.

Thomas van “Die Lewegewer” Webtuiste het ‘n wonderlike post gedoen met die verskillende webtuistes waar jy die Bybel op jou selfoon of rekenaar kan aflaai.

Volg die skakel hieronder na sy Webtuiste vir die Bybel op jou selfoon op Rekennaar Post:

https://lewegewer.com/2008/03/02/bybel-op-jou-rekenaar/

Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:

ttps://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s