Speletjies: Vinger Twister

vinger twister

Hier is nog ‘n treffer speletjie in Afrikaans – Vinger Twister! Dit kan deur klein en groot gespeel word en is ook ‘n heerlike familie aktiwiteit.

Die reëls werk dieselfde as met die groot twister, vir hierdie een gebruik jy net jou vingers. Wat dit baie prakties maak is dat jy nie spasie daarvoor nodig het nie,  jy kan dit by die huis speel, in die kar of in ‘n wagkamer.

Print dit met ‘n printer wat in kleur print en lamineer. Maak jou eie pyltjie en sit dit in die middel van die ‘wiel’, soos hieronder aangedui:

vinger twister 4

Laai die speletjie hieronder in WORD formaat af:

Vinger Twister

 

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s