In hierdie Blogpost wil ons julle graag bekendstel aan ‘n klomp oulike, bekostigbare, Afrikaanse hulpbronne vir Kinderkerk en Sondagskool.
Radikids
Radikids, of beter bekend as Soekie van die Radikids, is ‘n ou bekende binne die Kinder- en Jeugbediening kringe. Haar produkte het eintlik nie bekendstelling nodig nie, maar sy het ‘n paar nuwe produkte op die mark waarvan ons julle graag bewus wil maak.
Sy het ook ‘n wonderlike nuwe aanbod waar jy minder betaal, en dan die dokumente direk na betaling in PDF formaat aflaai.
Boeke
Name van God
Hierdie produk is beskikbaar in Afrikaans en in Engels, en kom in twee formate voor. Die een is ‘n A5 boekie, met 38 blaai vir R40, e-boek R25. Die ander is ‘n A2 gelamineerder plakkaat, beskikbaar vir R70.
boek: http://shop.soekiekrog.com/shop/virtual/die-name-van-god-2/
e-boek: http://shop.soekiekrog.com/product-category/downloads/books-pdf-downloads/
Ek is ‘n Oorwinnaar:
Hierdie produk is beskikaar in Afrikaans en in Engels, as ‘n A5 boekie met 37 blaaie, vir R40, e-boek R25. ‘n Werkboekie met stories en aktiwiteite, om jou te help om ‘n oorwinnaar te wees met God se liefde.
boek: http://shop.soekiekrog.com/shop/virtual/eks-n-oorwinnaar/
e-boek: http://shop.soekiekrog.com/product-category/downloads/books-pdf-downloads/
My Inkleurboek: Wie is ek in Christus
Hierdie produk is beskikbaar in Afrikaans en in Engels, as ‘n 52 blaai inkleurboek gebasseer op die “My Identiteit in Christus” reeks en kos R60, e-boek R40.
boek: http://shop.soekiekrog.com/shop/virtual/id-my-inkleurboek-2/
e-boek: http://shop.soekiekrog.com/product-category/downloads/books-pdf-downloads/
Ander boeke:
http://shop.soekiekrog.com/product-category/virtual/books-virtual/
Besoek gerus die skakel hierbo vir ‘n lys van 33 boeke wat jy kan bestel, almal teen verskillende pryse.
Aflaaibare Posters
http://shop.soekiekrog.com/product-category/downloads/other-posters-sheet-music-etc-pdf/posters/
Hierdie produkte is beskikbaar in Afrikaans en in Engels.
Wie is ek in Christus – A2 plakkaat download – R20
Wie is ek in Christus – A3 plakkaat download – R15
Wie is God – A2 plakkaat download – R20
Lirieke Video’s
http://shop.soekiekrog.com/product-category/downloads/videos-mpeg2/videos/
Daar is ‘n 100 verskillende lirieke video’s om van te kies, almal in mp4 formaat, en almal R10 elk.
Audio MP3
http://shop.soekiekrog.com/product-category/downloads/audio-mp3-downloads/
Hier is ‘n GROOT verskeidenheid om van te kies, en almal teen verskillende pryse, gaan loer gerus daarna:
- Baktracks – enkelsnitte (107)
- CD’s – volle download (26)
- Enkel liedjies (212)
- Stories (122)
- Teachings (42)
DVD en CD’S
http://shop.soekiekrog.com/product-category/virtual/dvd-virtual/
Volg die skakel hierbo na al die DVD en CD’s wat Soekie beskikbaar het.
Bladmusiek
Bladmusiek van 64 van Soekie en die Radikids se liedjies, teen R10 ‘n liedjie.
Indien dit vir jou makliker is, kan jy hierdie produkte ook direk by Soekie bestel by soekiekrog@gmail.com