Paasfees Matching Game

Ons is altyd opsoek na nuwe vars maniere om die evangelie met ons kinders te deel. Ons hoor ook baie hoe ouers interessante, nuwe maniere soek om huisgodsdiens met hulle gesinne te doen. Paasfees Matching Game Ons het die matching game konsep gevat, en dit so bietjie moeiliker gemaak. Ons het ‘n ‘volgorde bord’ gemaak…

‘n Paasfees Gedagte

Ons het vanoggend ‘n versoek van een van ons gemeentelede gehad om ‘n Paasfees gedagte te maak, wat sy as betekenisvolle geskenkies vir haar kollegas wil gee, en wat nie veel kos nie. ‘n Paasfees Gedagte Die Paasfees gedagte kan jy vir vriende, familie, kollegas by die werk en ook vir jou kinders by die…

Woordpret vir Paasfees

Die spreekwoord lui: “hoekom die wiel weer ontwerp?”, wel dis presies hoe ons vanoggend voel! Ons was oppad om ‘n woordpret Paasfees hulpbron vir die Blog te maak, en kom toe vanoggend op ‘n soortgelyke gratis hulpbron, in Afrikaans af. Ons gaan NIE die wiel weer ontwerp nie, en deel dus die skakel na hierdie…

Kinderkerk Lesreeks: Walk through the Bible

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Walk Through the Bible  Hierdie is ‘n…

Sondagskool Lesreeks: Walk through the Bible

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Walk Through the…

Sondagskool Les: 4. Die Bybel – Die Boodskap oor Nuwe lewe in Christus

beg AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Die Boodskap…

Huisgodsdiens: Graad 7

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 7, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hierdie tuiskategese handleiding se tema is: My lewe, van begin tot die einde saam met God. Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van huisgodsdiens…