Bybelvasvra 12: Name van Jesus

12. groot - name van Jesus

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is die Name van Jesus

Name van Jesus

In hierdie kategorie word twee leidrade by elke vraag gegee en die deelnemers moet raai watter naam van Jesus dit voorstel.

In die kategorie: Bybel speletjies is daar ‘n klomp verskillende maniere om die tema “Name van Jesus” te gebruik. Volg die skakel hieronder na die speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/2018/10/26/bybel-speletjies-name-van-jesus/

Laai die “Name van Jesus” Bybelvasvra hieronder in PDF formaat af:

Bybelvasvra – Name van Jesus

Name van Jesus – matching game

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

Leave a comment