Dis Kersfees! Lees en Doen

dis kersfees - groot

Hier is nog ‘n oulike boekie vir gesinne om deel van Huisgodsdiens rondom die geboorte van Jesus te gebruik:

Dis Kersfees! Lees en Doen

Die Kersverhaal word in hierdie boekie in vier dele in eenvoudige taal vertel en daar is vrae oor elke gedeelte. Kry ook aktiwiteite én ’n inkleurbladsy in die 8-bladsy boekie.

Volg die skakel hieronder om die boekie op GK Jeug se webtuiste af te laai:

Dis Kersfees! Lees en doen

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a comment