
AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Nagmaal 2
Ons kan nie met ons kinders oor Paasfees praat sonder om oor die Nagmaal te praat nie. Hierdie is ‘n les wat die nagmaal op ‘n eenvoudige manier aan die kinders verduidelik. Dis ons tweede Kinderkerk Nagmaal les op die Blog. Daar is ook ‘n oulike hulpbron wat jou help om jou kinders vir nagmaal voor te berei onder die Nagmaal afdeling.
Laai die Nagmaal les 2 hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Nagmaal hulpbronne:
