Moedersdag: Aasjag

aasjag - groot

Ja, jy het reg gesien, ‘n Moedersdag Aasjag. Ons het ‘n soortgelyke Engelse weergawe êrens op die internet raakgeloop en besluit dis so oulik dat ons dit vir ons eie kinders aangepas het in Afrikaans. Ons deel dit graag met julle:

Aasjag raam

Laai die Moedersdag aasjag hieronder in PDF formaat af:

Moedersdag Aasjag

Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

Leave a comment