Vadersdag: Aasjag

aasjag - groot

Ja, jy het reg gesien, ‘n Vadersdag Aasjag. Ons het ‘n soortgelyke Engelse weergawe êrens op die internet raakgeloop en besluit dis so oulik dat ons dit vir ons eie kinders aangepas het in Afrikaans. Ons deel dit graag met julle:

Vadersdag Aasjag raam

Laai die Vadersdag Aasjag hieronder in PDF formaat af:

Vadersdag Aasjag

Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

Leave a comment