Seksuele Molestering: Aktiwiteits Boek

Aktiwiteites boek - groot

Ons het op nog ‘n skakel afgekom met ‘n aktiwiteits boek met inkleurprente by wat jy kan gebruik, as deel van bewusmaking van seksuele molestering. Ons het dit vir ons eie doeleindes na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle.

Indien jy die Engelse stel wil gebruik, volg die skakel hieronder:

Click to access careageous_kids_coloring_book.pdf

Laai die Aktiwiteits boek in Afrikaans hieronder in PDF formaat af:

Krokkie Aktiwiteits boek – Voorkoming van Seksuele molestering

Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor seksuele molestering:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/seksuele-molestering/

Leave a comment