Seksuele Molestering: Plakkate

plakkate - groot

Ons het hierdie plakkaat “My body saftey rules” al heelwat op facebook gesien, veral tydens kinderbeskermings week, en groot was ons verbasing toe ons op ‘n Afrikaanse weergawe afgekom het. Die plakkaat is eintlik in ‘n hele klomp tale beskikbaar, selfs Xhosa.

Volg die skakel hieronder na die webtuiste waar die plakkate in verskillende tale afgelaai kan word:

https://e2epublishing.info/posters

Skakel vir die Afrikaanse plakkaat:

Click to access Poster_MyBodySafetyRules-Afrikaans.pdf

Skakel vir die Engelse plakkaat

Click to access MyBodySafetyRulesPoster-Mom.pdf

Skakel vir die Xhosa plakkaat:

Click to access Poster_MyBodySafetyRules-Xhosa.pdf

Leave a comment