Jeug Funaand: Noot vir noot

Jeug funaand - noot vir noot - 1

Hierdie was ‘n heerlike aand vol pret en plesier gewees! Ons het ons eie Lofprysings en Aanbiddings liedjies gevat en ‘n “Noot vir noot” speletjie daarvan gemaak. Die kinders was gaande daaroor gewees.

JEUG FUNAAND – Noot vir Noot 1

JEUG FUNAAND – Noot vir Noot 2

Noot vir Noot – Assosiasie speletjie

Noot vir noot assosiasie PPT

Volg die skakel hieronder vir ons ander Jeug Funaande:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/funaande/

 

One comment

Leave a comment