AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
Lesreeks: Julle is die sout vir die aarde – Seniors
In Matt 5:13 gee Jesus ons die opdrag om die sout vir die aarde te wees. Sout is egter vir ons ‘n alledaagse item met nie veel meer waarde as om smaak aan kos te gee nie. Sout is egter soveel meer as dit, en as ons DIT verstaan, dan maak die opdrag om sout vir die aarde te wees soveel meer sin en het dit soveel meer betekenis.
1. Funaand – Sout vir die aarde
Hierdie les word in die vorm van ‘n Funaand gehou, en ons kyk na die waarde van sout, sodat ons die opdrag om sout te wees beter kan verstaan. Dit bestaan uit ‘n ‘taste-test’ en ‘n paar eksperimente om die waarde van sout aan die kinders te verduidelik.
JEUGLES – Funaand – Sout vir die aarde
Interessante feite oor sout ppt
2. Julle is die sout vir die aarde:
In hierdie les kyk ons wat dit PRAKTIES in ons alledaagse lewe beteken om sout vir die aarde te wees aan die hande van praktiese, alledaagse voorbeelde.
JEUGLES – Julle is die sout vir die aarde
3. As sout laf geword het:
In hierdie les kyk ons na die laaste deel van die versie: As die sout laf geword het. Ons maak dit prakties en kyk na voorbeelde uit ons alledaagse lewens. Die kinders kry die kans om self by die antwoorde uit te kom deur middel van vrae. Dis ‘n kort, eenvoudige les met baie stof tot nadenke.
JEUGLES – As sout laf geword het
Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2018/01/11/sondagskool-lesreeks-sout-vir-die-aarde-snr/ […]
LikeLike

[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/01/11/sondagskool-lesreeks-sout-vir-die-aarde-snr/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/01/11/sondagskool-lesreeks-sout-vir-die-aarde-snr/ […]
LikeLike