Pinkster: Kinderkerk Les

kinderkerk les - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Pinkster

Dis baie belangrik om vir ons kleintjies te leer wat Pinster is en hoekom dit so belangrik vir ons as God se kinders is.

Hierdie les is baie interaktief met ‘n hele paar speletjies wat elke keer deel van Pinkster op ‘n praktiese manier aan die kleintjies verduidelik. Wanneer die les klaar is eet almal saam koek om die Kerk se verjaarsdag te vier!

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – Pinkster

Volg die skakel hieronder na ons ander Pinkster Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/pinkster/

Volg die skale hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk/

 

2 comments

Leave a reply to Kinderkerk Lesse | Cancel reply