Moedersdag: Matching Game

c8862b5c5fcf4820ff54a2d3515e2248

Op Moedersdag gee ons spesiale aandag aan ons ma’s en sê ons vir hulle dankie vir die wonderlike ma’s wat hulle is. By Kinderkerk en Sondagskool word daar gewoonlik iets spesiaal vir ma gedoen of gemaak.

Ons het Moedersdag so bietjie anders benader en ‘n “Ma’s van die Bybel” Matching Game gemaak. Daar is tien prentjies van ma’s uit die Ou en Nuwe Testament met hulle name op. Dan is daar 10 kaartjies met beskrywings van die ma’s op wat dan by mekaar gepas moet word.

Ons het die dokument in word formaat gelos sodat jy daaraan kan verander soos dit by jou omstandighede en ouderdomsgroep pas.

Laai die dokumente hieronder af:

Ma’s van die Bybel – Matching Game WORD

Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s