Aasjag: Boeke van die Ou Testament

OT boeke aasjag - groot

Hier is ‘n lekker pret manier om bietjie meer oor die boeke van die Ou Testament te leer. Children’s Ministry deals het so rukkie terug ‘n Ou Testament ‘scavenger hunt’ (Aasjag) saamgestel. Dit is so oulik dat ons dit vir ons eie kinders na Afrikaans vertaal het. Ons deel dit graag met julle, en sluit Children’s Ministry deals se Engelse weergawe in.

Laai die Aasjag hieronder in PDF formaat af:

Ou Testament aasjag

Old+Testament+Scavenger+Hunt

Volg die skakel hieronder na ons ander Boeke van die Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/boeke-van-die-bybel/

Leave a comment