Poppekas: Seksuele Molestering

seksuele molestering - groot

Nasionale Kinderbeskermingsweek vind hierdie jaar van 30 Mei – 7 Junie plaas. Tydens hierdie week word bewustheid rondom kinders se veiligheid op verskeie maniere geskep.

Poppekas Storie:

Ons is in die proses om ‘n paar poppekas stories oor die bewusmaking en voorkoming van seksuele molestering te skryf. Hou gerus die Blog dop vir die nuwe kategorie oor seksuele molestering wat ons binnekort gaan begin post. Hieronder is die eerste poppekas storie oor die bewusmaking van seksuele molestering:

Laai die Afrikaanse poppekas storie oor seksuele molestering hieronder in PDF en WORD formaat af:

Poppekas – Bewusmaking van Seksuele Molestering

Poppekas – Bewusmaking van Seksuele Molestering

BADISA WESKUS:

Ons het op BADISA Weskus se baie oulike poppekas video clips op YouTube afgekom. Indien jy nie die hulpbronne het om self ‘n poppekas aan te bied nie, is hierdie ‘n wonderlike hulpmiddel.

Volg die skakels hieronder na Badisa se Poppekas video clips:

https://youtu.be/hGBdE86Cd_k

https://youtu.be/Gtk7oX1RzCk

https://youtu.be/gh9Y63_g_xI

https://youtu.be/RlA3XtGNhVI

Leave a comment