Vadersdag: Survival Kit vir Pa en Oupa

survival kit - groot

Survival Kit vir Pa en Oupa:

Die rol van ‘n Pa – en ‘n goeie Pa – kan nooit genoeg beklemtoon word nie. Hierdie survival Kit help om Pa’s daaraan te herinner. Jy kan dit op verskeie manier doen, soos dit jou tyd en begroting pas. Jy kan al dit artikels in ‘n sakkie of boksie pak, die survivial kit instruksies uitprint en bo-op plak. Ons het ook ‘n spesiale Survival Kit vir Oupa gemaak:

picture 2

Laai die Vadersdag survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:

VADERSDAG SURVIVAL KIT

oupa 4

Laai die Oupa survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:

OUPA SURVIVAL KIT

Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

 

 

Leave a comment