Sondagskool Les: 1. Drie-Eenheid Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: God…

Saalopening: 4. Die 7 wonders van die wêreld

Hierdie is ons vierde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die 7 wonders van die wêreld Hierdie is die verhaal van ‘n graad 7 klas wat die 7 wonders van die wêreld behandel het. Toe die juffrou klaar is, vra sy die klas om elkeen ‘n lysie te maak van hulle 7 wonders van die wêreld.…

#Sleutelgedagtes: Bid vir jou kinders

Om vir jou kinders te bid, is een van ‘n gelowige ouer se grootste verantwoordelikhede. Dis nie die kerk of die jeugleiers se primêre verantwoordelikheid om vir hulle te bid nie, maar joune as ouer. Dis tyd dat ons as ouers wakker skrik, en met groot erns vir ons kinders begin bid. Die Here wil…

Sondagskool Les:Walk through the Bible 4

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Walk Through the…

Saalopening: 3. Waar jou skat is…

Hierdie is ons derde Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Wat is vir jou belangrik? Wat is vir jou belangrik, vertel die storie van ‘n plaasjapie en sy vriend wat in die stad loop. Skielik hoor die plaasjapie ‘n kriek, en sy vriend sê vir hom dat hy mal is, en nooit ‘n kriek in die…

Sondagskool Les:Walk through the Bible 3

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Walk Through the…

Kinderkerk Les: Funles – Reg vir skool

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Reg vir skool Hierdie is ‘n funles…