Poppekas: COVID

COVID is beslis al ‘n woord wat ons almal voel ons al genoeg van gehad, en genoeg van gehoor het. Ongelukkig is dit ‘n baie groot werklikheid vir ons en ons kinders, en kan ons nie nalaat om hulle gedurig daaroor in te lig en op te voed nie. Die doeltreffendste manier om dit met…

Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 2

Hierdie is ons tweede les in die mini-reeks oor drome en visioene. God se Geheime Boodskappe 2: Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen. Voordat…

Personeelkamer Opening: 41. Hoop en COVID

Hierdie is ons een en veertigste Personeelkamer Opening. Hoop en COVID Wanneer ons die woord COVID hoor dan wek dit baie emosies by meeste van ons op, meestal negatief. Daar is egter baie wat ons geestelik rondom die COVID veiligheids- maatreëls kan leer. Dit kan ons hoop gee in ‘n tyd waarin dinge nie altyd…

Gebedsgeleentheid: Onse Vader

Hierdie is die eerste van ‘n paar hulpbronne rondom die Onse Vader wat ons graag met julle wil deel. Ons eerste hulpbron is ‘n gebedsgeleentheid rondom die Onse Vader wat julle as gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan gebruik. Die Onse Vader is in dele opgedeel met ‘n aktiwiteit by elke deel, en dan…

GW Kinderkerk Les 24: Josef se broers koop koring

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…

Personeelkamer Opening: 40. Die Klein Kersie

Hierdie is ons veertigste Personeelkamer Opening. Die Klein Kersie Hierdie is die verhaal van ‘n klein kersie wat deur ‘n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuur toring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” “Ons is op pad na die vuurtoring om seine te…

Huisgeloof Reeks: Mense met Cool stories

Is jy opsoek na iets sinvol om saam as gesin tydens huisgeloof of huisgodsdiens te doen? Gaan loer gerus na hierdie oulike Huisgeloof reeks wat deur Liezl Gossmann-Williams van NG Wellington geskryf en saamgestel is. Dis gratis op DinkJeug se webtuiste beskikbaar. Die reeks kyk na 5 mense in die Bybel met ongelooflike cool stories!…

Sondagskool Materiaal 2

Elke nou en dan kom ons op iets baie spesiaal op die Internet af wat ons graag met julle deel. Wel vandag is een van daardie dae. As jy opsoek is na materiaal vir Junior Sondagskool of Kategese, gaan loer gerus na die klomp materiaal wat NG Kerk The Reeds op hulle webtuiste beskikbaar het.…