Bybel Speletjies: Bybel Fiksheidsoefeninge

Bybelse Fiksheidsoefeninge

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Bybelse Fiksheidsoefeninge

Bybelse Fiksheidsoefening is ‘n heerlike speletjie om as ‘n ysbreker te gebruik, dis ‘n lekker manier om ‘n geleenheid aan die gang te kry.

Ons het drie verskillende “fiksheid” of “oefenprogramme” wat in lengte en intensiteit verskil, wat jy vir verskillende ouderdomsgroepe kan gebruik.

Ons stel dit in WORD en PowerPoint formaat beskikbaar sodat jy dit kan verander en gebruik volgens jou omstandighede.

Hier is een van die voorbeelde:

Bybelse Fiksheids Oefeninge-page0001Laai die dokumente hieronder af:

Bybelse Fiksheidsoefeninge WORD

Bybelse Fiksheidsoefeninge PPT

Bybelse opwarmingsoefeninge WORD

Bybelse Opwarmingsoefeninge PPT

Fiksheids Oefeninge Uit Die Bybel WORD

Fiksheidsoefening uit die Bybel PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

Leave a comment